Event Details


Prys God vir die wyse waarop HyFEBA Mosambiek se jeug dissipelskapprogramme seën. Radio Chiuanjota seuitsendings trek baie jong luisteraars, waarvan sommige kies om ‘n lewe van misdaadagter te laat en hul lewens aan God te wy. FEBA Mosambiek het sover 20 grootluisteraarklubs in vier provinsies gestig. Bid dat God sal aanhou om jongmense in Mosambiek se lewens te verander deur Radio Chiuanjota se jeug
dissipelskapprogramme.