Event Details


“My ma, my pa en my vrou is almal in die afgelope twee jaar oorlede. Nou is dit net ek en my tienjarige dogter. Ek voel so beswaard …ek het nog nooit met die Christelike godsdiens saamgestem nie. Ek het nie gedink dis werklik nie… Dankie dat julle my help besef het dat ek nie alleen is nie, dat God by my is. Ek is oneindig dankbaar daarvoor!” (FEBA Oekraïne-luisteraar)