Event Details


Bid vir die FEBA-spanne in Oekraïne en Rusland. Beide groepe deel die Goeie Nuus onder gevaarlike omstandighede en kry te doen met luisteraars wat in ’n krisis verkeer. Bid dat God oor FEBA Rusland en FEBA Oekraïne se spanlede en hul gesinne sal waak en hulle die nodige krag gee om daagliks aan te hou uitsaai.