Event Details


Bid dat FEBC-Korea hul grense sal verbreed en die evangelie plaaslik en internasionaal deur verskeie media sal versprei om sodoende meer siele vir Christus te wen.