Event Details


FEBA Radio SA doen elke jaar die Kersfees-radioprojek, wat mense die kans gee om gedurende die feesgety radio’s aan onbereikte mensegroepe te skenk. Bid dat hierdie jaar se projek vlot sal verloop en suksesvol sal wees, sodat nog baie meer mense die Goeie Nuus in 2024 kan hoor!