Event Details


Drie jaar na die aanvang van die COVID-19 pandemie het Hongkong hul reisbeperkings gelig wat FEBA se werk baie vergemaklik. Bid dat mense se harte ontvanklik sal wees.