Event Details


“Ek was op pad om wraak te neem, toe ek die radio aanskakel. Die uitsending was ‘n preek oor vergifnis, en die toevalligheid daarvan het my as ’n ernstige waarskuwing van God af getref. Te danke aan KanuYah FM Sollo gaan ek alle wraakgedagtes smoor wanneer ek te na gekom voel, en gaan ek ’n ware man van God word wat woede vermy.” (FEBA Mali-luisteraar)