Event Details


FEBA Malawi se nuwe senders maak dit vir hulle moontlik om na die hele Sentraal- en Suid-Malawi uit te saai, wat beteken hulle bereik nou Malawi se hele Yao-bevolking. Bid dat God die grond sal voorberei en baie mense sal inspireer om op die nuwe frekwensie in te skakel, sodat hulle die Goeie Nuus kan ontvang.