Bid vir FEBA Oezbekistan se leierskorps, veral Umida en Sardor. Vra dat hulle die span met wysheid en oordeel sal lei, en dat God hulle vars idees sal gee om Oezbekiërs met Sy Woord te bereik. Mense in Oezbekistan is dikwels agterdogtig jeens die Christelike geloof. Bid dat FEBA Oezbekistan se programme luisteraars se harte sal verander.