Event Details


“Ek het van God geweet, maar nie in Hom geglo nie. Ons is geseënd om elke oggend na Pamalandong te luister. Ons is dankbaar vir die goeie lesse uit God se Woord. Ek glo nou in God. Ek het geleer ons moet Hom net vertrou en Hy sal voorsien wat ons nodig het.” (FEBA Filippyne-luisteraar)