Event Details


FEBA Oekraïne hou aan om die evangelie uit te saai te midde van verskriklike geweld. ‘n Missiel het onlangs ‘n gebou minder as ‘n kilometer vanaf FEBA se ateljee in Kiëf getref. Hou asseblief aan om vir Oekraïne te bid. Bid vir ‘n einde aan die oorlog en bid dat FEBA Oekraïne sterk sal bly staan in hul geloof.