Event Details


Goddelike leierskap is noodsaaklik tot FEBA se sending. FEBA se Leierskap Akademie  fokus op die opleiding en voorbereiding van toekomstige leiers sodat hulle die bediening met uitnemendheid kan voortsit in ’n veranderende wêreld. Bid dat FEBA se huidige leiers die regte opvolgers sal identifiseer en dat God sterk leiers vir die toekoms sal oprig.