Oorstromings het wydverspreide verwoesting in Mosambiek en Malawi veroorsaak. Duisende FEBA-luisteraars, sowel as sommige omroepers, het hul wonings en besittings verloor sodat sommige personeellede op FEBA se persele, en ander by reddingskampe, moes skuiling vind. Bid dat God sal ingryp en verligting sal bring. Vra dat Hy aan reddingswerkers die energie en wysheid sal skenk om die nodige hulp te verleen, en dat Hy FEBA se uitsendings sal gebruik om luisteraars te vertroos en hul geloof te versterk.