Event Details


Prys die Here vir die goeie werk wat Hy doen deur FEBA Oekraïne. Die radiostasie het onlangs toestemming gekry om na die stad Ivano-Frankivsk in Wes-Oekraïne uit te saai. Die uitsending het die potensiaal om ‘n gehoor van sowat 700 000 mense te bereik.