Event Details


FEBA ELSEA hou gereeld kampe vir jongmense van etniese minderheidsgroepe, waar hulle die evangelie deel en Bybelonderrig gee. Armoede kom algemeen voor  in die berge van Suidoos-Asië en baie jongmense leef sonder hoop vir die toekoms. Bid dat FEBA ELSEA se kampe en uitsendings die jeug sal aanmoedig om hulle hoop in Christus te vind.