Event Details


Pakistan ervaar sedert 9 Mei erge politieke onrus. Joernaliste en radiostasies word geteiken, en meeste sosiale media-kanale is geblok. Bid vir FEBA Pakistan en hul luisteraars se veiligheid en dat hulle nog meer geleenthede sal vind om die Goeie Nuus te versprei.