Event Details


Baie van FEBA Mosambiek se personeel sukkel die afgelope paar maande met siekte. Hul werk vereis dat hulle lang afstande reis en menige ure se fisiese werk insit. Bid dat God elke siekte in FEBA Mosambiek se span sal genees en vra vir Sy voortdurende bewaring van hul fisiese- en geestesgesondheid.