Event Details


KanuYah FM Sollo is ongetwyfeld ‘n bron van wysheid en seën vir almal. Dis so gewild dat selfs ongelowiges van die Christelike liedjies, stories en dramas hou. Bowenal troos dit die gebroke harte van talle gesinne wat treur oor geliefdes wat in die stryd vermoor is.” – Fatamba, FEBA Mali luisteraar