Event Details


FEBA Indonesië het begin om maandelikse aanbiddingsdienste by tronke te hou. Loof die Here vir die geleentheid om uit te reik na dié wat Sy liefde nodig het, en bid dat Hy die span sal gebruik om radikale verandering te bring in the gevangenes wat die dienste bywoon.