“Te danke aan KanuYah FM (FEBA Mali) leer ken ek die Bybel in die geheim en bid ek die Christen-gebed baie keer deur die dag. Ek beoefen Christenskap so goed as wat ek kan, maar ek moet alles in die geheim doen. Bid asseblief vir my sodat ek Christenskap, die enigste Weg na die hemel, vrylik en openlik kan beoefen.”