Prys God vir luisteraars in Niger wat hulle lewens aan Christus gee! Baie van hulle is deur hul families verwerp en sonder heenkome gelaat. Bid dat hulle sterk in hul geloof sal staan terwyl hulle God se liefde en voorsiening ervaar, en dat God hul familieverhoudings sal genees.