Event Details


Agt van FEBA Oekraïne se personeel dien tans in die weermag – drie as kapelane en vyf as soldate. Almal het gesinne wat by die huis wag. Prys God dat Hy hulle tot dusver beskerm het en bid dat Sy krag hulle sal onderskraag wanneer vrees en smart hulle swak laat voel.