Event Details


“Die gees wat julle ontvang het, is nie ’n gees wat weer van julle vreesbevange slawe maak nie. Julle het die Gees van ware kindwees ontvang en deur hierdie Gees roep julle uit to God: Abba – ons Vader. Want die Gees self bevestig teenoor ons eie gees dat ons God se kinders is.” (Romeine 8:15-16 NLV)