Event Details


FEBA Kambodja het onlangs ‘n opname gedoen onder meer as honderd jongmense om te bepaal waarin hulle belang stel. Die resultate het gedui op ’n behoefte aan programme wat help met persoonlike groei, besluitneming en toekomsbeplanning. Bid vir God se inspirasie en wysheid waar FEBA Kambodja vars inhoud skep om jongmense na Hom toe te lei.