“Toe Jesus die suur wyn geneem het, sê Hy: “Dit is volbring!” En Hy het sy kop vooroor gebuig en sy gees oorgegee” (Johannes 19:30 Afr20). Christus, die Leidsman en Voleinder van ons geloof, het ons versoening volbring deur Sy bloed. Dít is die boodskap wat FEBC en FEBA vir die afgelope 80 jaar getrou verkondig. Prys die Here!