Event Details


Bid asseblief dat God wysheid sal gee aan al die FEBA-direkteure regoor die wêreld wat verantwoordelik is vir ontelbare lewens. Bid dat hulle die regte besluite sal neem sodat die bediening elke dag ‘n seën vir miljoene kan wees.