Event Details


Radio Nuru, FEBA Mosambiek se stasie in Cabo Delgado, is midde-in die jihadiste-konflik geleë. Ten spyte van die voortdurende bedreiging van geweld, hou die span aan om elke dag tot 17:00 uit te saai. Bid dat God FEBA Mosambiek sal bewaar en elke minuut van uitsaaityd sal seën.