Event Details


Die FEBA Oekraïne-span deel voortdurend God se Woord en hoop met luisteraars wat desperaat soek na ’n Rots om aan vas te hou. Die werk is uitputtend, maar die behoefte is só groot dat hulle nie durf stop nie. Bid dat God hulle rus sal gee, hul krag sal vernuwe, en vrede in Oekraïne sal bring.