Kom ons bid die volgende toe vir ons medegelowiges in Mali, Soedan en ander plekke waar konflik heers: “Mag die HERE jou seën en jou beskerm. Mag die HERE sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees. Mag die HERE sy aangesig na jou toe oplig en aan jou vrede gee” (Numeri 6:24-26 Afr20).