Event Details


 Bid vir FEBC ELSEA se bediening onder etniese minderheidsgroepe in Suidoos-Asië. Nopp en sy span bedien meer as 20 taalgroepe wat wyd verspreid woon oor ’n baie groot, byna ontoeganklike gebied. Bid vir die span se veiligheid wanneer hulle reis en vra dat elke uitsending en opvolgbesoek tot die groei van God se koninkryk sal bydra.