Event Details


Bid vir Mianmar. Hierdie land met sy 55 miljoen inwoners, is na raming een van die armstes ter wêreld, en sy mense ly nog meer as gevolg van die voortdurende militêre konflik. Bid dat mense God se vrede en hoop deur FEBA Mianmar sal vind.