Event Details


FEBA Tsjad het ‘n nuwe direkteur, en die stasie verhuis na ’n nuwe perseel toe. Bid dat die trek glad sal verloop en dat God die span deur die veranderinge sal lei, sodat hulle so gou as moontlik weer kan begin uitsaai.