Event Details


FEBA se spanne in Oekraïne, Rusland en Moldowa vervaardig programme wat kinders van Jesus en die Bybel leer. Nou raak baie ouers ook geïnteresseerd in die evangelie as gevolg van dié programme. Bid dat God Sy genade aan elke jong luisteraar en hul ouers sal skenk waar hulle die evangelie deur FEBA se uitsendings hoor.