Event Details


Bid dat beide die 50ste herdenkingfees van die ’73 Billy Graham Seoul Crusade (3 Junie, 2023) en die 50ste herdenkingvieringe van FEBC-Korea se Jeju-stasie (8-9 Junie, 2023) God sal eer en ‘n geleentheid sal wees waar baie mense na die Here toe draai.