“Ek glo steeds dat ek genees sal word, want ek hoor altyd op Radio Heartline Lampung se uitsending dat die Here Jesus die Geneesheer bo alle geneeshere is. Dit laat my ten minste snags vreedsaam slaap. Jesus het dit vir my gedoen.” (FEBA Indonesië-luisteraar)