Event Details


“Die volk wat in duisternis wandel, het ’n groot lig gesien; die wat woon in die land van die doodskaduwee, oor hulle het ’n lig geskyn” (Jesaja 9:1 Afr53). Hierdie maand vier ons God se grootste geskenk – Christus, die Lig wat nie deur duisternis oorwin kan word nie. Bid dat FEBA se uitsendings tydens die Kersseisoen mense se oë vir hierdie Lig sal oopmaak.