Event Details


Radio Chiuanjota in Mosambiek het begin om dissipelskapprogramme vir die jeug te maak. Dis gemik op die jongmense van Chiconono, Chiuanjota, Muembe en Lundale. Bid dat God hierdie projek sal seën en dat dit vrug sal dra.