Event Details


In China het Christene te kampe met streng wette wat godsdienstige aktiwiteit beheer. Die regering se streng ateïstiese beleid skep ‘n vyandige omgewing vir Christene in die land. Bid dat FEBA China se uitsendings sal aanhou om die Kerk te help groei, totdat almal in China gehoor het.