Event Details


“In my binneste het ek gely, want Allah het nie my gebede beantwoord nie. Terwyl ek radio geluister het, het ek ’n preek in my dialek gehoor wat praat oor ‘hoop in Jesus’. Ek het besluit om die aanbieder te bel en hy het my vrae geantwoord. Dis hoe ek ’n Christen geword het en nou is ek baie gelukkig. Maar…as my gesin hiervan uitvind, sal hulle my verwerp, so ek hou dit geheim. Bid asseblief vir my.” (FEBA-luisteraar in Niger)