Event Details


FEBA se Internasionale Raadskonferensie vind dié April in Seoul, Suid-Korea, plaas. FEBA-leiers van reg oor die wêreld vergader vir opleiding en strategiese beplanning. Bid dat al die reëlings vlot sal verloop, dat die deelnemers veilig sal reis, en dat God die konferensie sal seën.