“Kan julle vir my ‘n Bybel stuur? Ek wil meer uitvind. Ek was altyd ’n toegewyde Moslem, selfs ’n prediker in ’n moskee. Maar na ’n tyd het ek besef daar is geen waarheid daar nie, so ek het weggedraai van Islam af. Nou is ek op soek na die regte pad.” (FEBA-kyker in Kazakstan)