Event Details


“Net by God vind ek rus; van Hom kom my verlossing. Net Hy is my rots, my verlossing, my toevlugsoord; ek sal beslis nie wankel nie” (Psalm 62:1-2 Afr20). Bid dat gelowiges in Pakistan wat vervolg word, by God sal rus vind.