FEBA Thailand het ’n enorme missie: om 1 miljoen siele teen 2028 vir God se Koninkryk te wen! Die span help met opleiding van kerkleiers en deel radio’s en ander media uit om die evangelie in landelike gemeenskappe te deel. Ondersteun die projek deur vir een minuut, vir een Thai persoon te bid om Christus te aanvaar.