Event Details


FEBA brei voortdurend uit en lei sy leiers gereeld op. Bid asseblief vir die veiligheid van die leiers wat van regoor die wêreld na Thailand vlieg om ‘n opleidingskonferensie by te woon. Bid vir eenheid en goeie gesindheid; en dat  kennis en vaardighede uitgeruil sal word, veral op die gebied van digitale media.