Event Details


“Ek probeer die pyn ontsnap deur saam met my vriende te gaan drink, maar ek kan nie met hulle praat oor my probleme nie. Ek sluit myself net in die badkamer toe en huil wanneer ek alleen is … Toe ek die woorde van jul gebed agter julle aan gesê het, het ek ‘n groot verligting in my siel gevoel.” (FEBA Oekraïne-luisteraar)