Event Details


Bid vir M’Bimba Dembélé, FEBA Mali se direkteur. Benewens FEBA se radiostasie bedryf M’Bimba ook ’n skool vir Christen- en Moslemkinders, waar hulle die Bybel gebruik om te leer lees. Bid vir God se seën oor M’Bimba se gesondheid en sy gesin, en bid dat hy sal aanhou om die evangelie met vrymoedigheid te verkondig.