Event Details


FEBA Suid-Afrika, onder leiding van Dr Jurie Vermeulen, ondersteun radiostasies in Mosambiek, Malawi, Mali en Tsjad. Bid dat hul werk beloon sal word en dat die uitsendings dié wat móét hoor, sal bereik.