Event Details


Bid vir FEBA Niger. Die span saai die Goeie Nuus getrou uit waar dit broodnodig is, maar dié wat die boodskap aanvaar, ly gewoonlik daaronder. Bid vir direkteur Rabo en sy span, dat hulle vrymoedigheid sal vrug dra, en bid ook vir die luisteraars, dat hulle getalle en geloof sal toeneem.