Event Details


Verskeie spanlede reis gereeld na Mianmar en Shan-staat om die plaaslike bevolking te bedien, en om radio’s en SD-kaarte uit te deel. Bid asseblief dat God die voorraad radio’s en SD-kaarte sal vermeerder sodat meer mense die Goeie Nuus kan hoor.