Event Details


FEBA Thailand se Kersveldtog, Give with Love, saai jaarliks duisende evangelie-saadjies en deel God se liefde met kinders deur geskenke. FEBA streef daarna om deur sy programme, elke saadjie wat gesaai is, nat te gooi. Vra dat God die groei sal bring en neem een minuut om vir een Thaise persoon se bekering te bid.